BOEKE
Baie mense vra in watter volgorde hulle my boeke moet lees. Elke boek staan op sy eie, maar as jy die karakters se ontwikkeling wil volg, lees Skoenlapper eerste, dan Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus EN SONDAG. SEWE-EN-VEERTIG is die nuutste boek in die reeks.