IRMA VENTER
  • TUIS | HOME
  • AFRIKAANS
    • NUWE BOEKE
    • BOEKE
    • BIOGRAFIE
    • VRAE
    • KONTAK
  • ENGLISH
    • NEW BOOKS
    • BOOKS
    • BIOGRAPHY
    • CONTACT

NUutste BOEKE

Picture
MEER OOR SEWE - EN - VEERTIG
Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag.
Picture
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie halfvier op ’n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú kom, Kaapstad toe.

Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot, so sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap.

Want Jaap Reyneke gaan moet saam. Mosi is in die moeilikheid en Jaap se jare as polisieman is al raad wat sy het indien ’n moordenaar op vrye voet is.

Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag. ’n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou tred hou van goeie én minder goeie dade, en toeriste onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei.


LYS VAN BOEKE

KLIK OP DIE VOORBLAAIE OM MEER UIT TE VIND

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
COPYRIGHT IRMA VENTER © 2022
WEBSITE BY TILT INTERACTIVE
  • TUIS | HOME
  • AFRIKAANS
    • NUWE BOEKE
    • BOEKE
    • BIOGRAFIE
    • VRAE
    • KONTAK
  • ENGLISH
    • NEW BOOKS
    • BOOKS
    • BIOGRAPHY
    • CONTACT