IRMA VENTER
  • TUIS | HOME
  • AFRIKAANS
    • NUWE BOEKE
    • BOEKE
    • BIOGRAFIE
    • VRAE
    • KONTAK
  • ENGLISH
    • NEW BOOKS
    • BOOKS
    • BIOGRAPHY
    • CONTACT

NUWE BOEKE

Picture
MEER OOR MINDER AS NIKS
Picture
Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vry- gelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.
Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie.

En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Om te sukkel om mense in die oë te kyk. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .
​
Minder as niks is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks deur die gewilde krimiskrywer Irma Venter. Nes die S-reeks sal dit die leser tot op die laaste bladsy vasgenael hou. Lees gerus ook Skoenlapper, Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag en Sewe-en-veertig.

LYS VAN BOEKE

KLIK OP DIE VOORBLAAIE OM MEER UIT TE VIND

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
COPYRIGHT IRMA VENTER © 2022
WEBSITE BY TILT INTERACTIVE
  • TUIS | HOME
  • AFRIKAANS
    • NUWE BOEKE
    • BOEKE
    • BIOGRAFIE
    • VRAE
    • KONTAK
  • ENGLISH
    • NEW BOOKS
    • BOOKS
    • BIOGRAPHY
    • CONTACT